Uitstekende koop gewees. Ons dryf die saag aan met ‘n klein Yanmar trekkertjie.
Dit het in die maand wat ons dit het, seker al ‘n paar ton bloekom hout gesny.
Dit werk +- 6ure per dag, Maandag tot Vrydag.
Die raamwerk is stewig gebou, dit hanteer maklik en veilig.
Ek sal enige tyd ander toerusting by NUKOR koop.